Jake Thomas

Jake Thomas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 30 Januarie 1990 (1990-01-30)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jake Thomas (gebore 30 Januarie 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Cell (2000), A.I. Artificial Intelligence (2001), en The Lizzie McGuire Movie (2003), en in die televisiereeks Lizzie McGuire (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy